Facebook News

Boland School for Autism
Boland School for Autism2 days ago
Dit is weer daardie tyd van die jaar! Bestel jul vrugtekoeke & tuisgebakte koekies vroegtydig!
Boland School for Autism
Boland School for Autism1 week ago
Did you know that you get extra benefits when you swipe your MSMVMP card at Woolworths? Sign up for your free MySchool card and choose Boland School for Autism as your beneficary at: https://www.myschool.co.za/supporter/apply/
Boland School for Autism
Boland School for Autism4 weeks ago
"Focus on the Family" - Part 2
Boland School for Autism
Boland School for Autism4 weeks ago
Inspiring! Podcast from "Focus on the Family" - Part 1
Boland School for Autism
Boland School for Autism4 weeks ago
Gaan luister na DIE STORIE VAN MARK PURNELLE deur Jacqui January
Mark Purnelle is met outisme én disleksie gediagnoseer. Dit het hom ongeletterd gelaat, en die stigma van gestremdhede het baie deure vir hom toegemaak. Hy werk al 30 jaar lank by ‘n ingenieurswerkswinkel, en ry elke oggend met sy fiets werk toe. Mark sukkel sy lewe lank met depressie en angsaanvalle. Drie jaar gelede het hy besluit hy wil studeer. In weerwil van al die uitdagings van disleksie, slaag hy elke eksamen met onderskeiding. Hy is ‘n ware inspirasie, en wil ander mense met gestremdhede help waar hy kan.
http://www.rsg.co.za/potgooi-soek.asp?ProgramID=112
Boland School for Autism
Boland School for Autism1 month ago
Fantastiese eenmalige kursus rakende kommunikasie vaardighede vir kinders op die spektrum. Loer gerus na aangehegte advertensie.
© 2018 Boland School for Autism | ScrollMe by JLR Consulting